Oor Ons
"Agter elke suksesvolle besigheid staan toegewyde ouditeure en rekenmeesters."
Ons Storie
Du Plessis & Du Plessis is ‘n Geregistreerde Ouditeure en Geoktrooieerde Rekenmeesters firma in Centurion. Bert Du Plessis en Michelle du Plessis het Du Plessis & Du Plessis in 1994 gestig. Die vennote het 29 jaar ervaring in die industrie met die nodige professionele kwalifikasies om kundige finansiële leiding aan kliënte te bied.
Die maatskappy het ervaring en werk in die volgende sektore
- Privaat maatskappye
- Openbare weldaadsorganisasies
- Beheerliggame
- Assosiasies
- Nie-Winsgewende maatskappye
- Geslote korporasies
- Trusts
Ons Ervaring
Die Maatskappy het ervaring en werk in die volgende sektore:
Privaat maatskappye
Openbare weldaadsorganisasies
Beheerliggame
Assosiasies
Nie-Winsgewende maatskappye
Geslote korporasies
Trusts
Ons akkreditasie
Om te verseker dat ons uitstekende leiding en opleiding verskaf is Du Plessis & Du Plessis geakkrediteer deur en behoort ons aan die volgende organisasies